Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Dis Al" deur JAN F.E. CILLIERS
"Dis Al" deur JAN F.E. CILLIERS [boodskap #17797] Tue, 22 September 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2173
Geregistreer: May 1997
Karma: 0
Senior Lid
DIS AL
Jan F.E. Celliers

Dis die blond,
dis die blou:
dis die veld,
dis die lug;
en 'n voël draai bowe in eensame vlug -
dis al.

Dis 'n balling gekom
oor die oseaan,
dis 'n graf in die gras,
dis 'n vallende traan -
dis al.
Vorige onderwerp: " 'n Lied vir Gavin" deur CHARL DURAND
Volgende onderwerp: "Sekretarisvoël" deur C. LOUIS LEIPOLDT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 01:19:11 UTC 2024